Slaaptyd Sprokies - Raponsie

Product Information

Slaaptyd Sprokies - Slaaptyd Sprokies - Raponsie

Raponsie is haar hele lewe lank alleen in 'n toring toegesluit. Gaan iemand haar ooit red?
Word deel van Raponsie se wereld in hierdie geliefde sprokie om uit te vind of sy uiteindelik geluk gaan vind. 

Hoekom moet jy vir kinders boeke lees? Want dit wakker hulle verbeelding aan en laat hulle meer van die wereld verstaan.
Dit leer hulle ook om fyn te luister, verbeter hulle taalgebruik en gee hulle n hupstoot op die pad om die geskrewe woord te verstaan.

Dit is lekker om stories met jou kind te deel!

Dit is 'n wonderlike manier om kosbare herinneringe op te bou, en dit kan maklik een van die lekkerste tye van die dag word.

Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 5 Working Days!

Price
R 79.95
Tax included and shipping calculated at checkout
In stock and ready for shipping

Frequently Bought Together

Recommended for You