Prenteboeke - Afrikaanse Boek Bundel van 2 boek - Besige Masjienee

Product Information

Prenteboeke - Besige Masjiene - Boekstel van 2 Boeke

In hierdie prentjieboeke kan jy baie interessante masjiene ontmoet en uitvind watter werk elkeen verrig. Elke masjien is pragtig en kleurvol geïllustreer, wat dit nog prettiger maak om te verken. 
Met hierdie kleurvolle illustrasies en interessante feite is daar baie om te ontdek oor hierdie verskillende masjiene. Dit is 'n opsomming van die werk wat elkeen verrig, daar is soveel om te leer en te ontdek!

Grawers
Ontmoet die groot konstruksiemasjiene en vind uit watter werk elkeen verrig.
Met pragtige, kleurvolle illustrasies van grawers, laaiers en ligters is daar baie interessante feite om te Ontdek!

Trokke
Ontmoet die verskillende trokke en vind uit watter werk elkeen verrig.
Daar is 'n hele paar waarvan jy seker nog nooit gehoor het nie.
Met pragtige, kleurvolle illustrasies is daar baie interessante feite om te Ontdek!


260 x 260 mm | 24 pages

Formaat:  Sagte Band

Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!

Price
R 289.95
Tax included and shipping calculated at checkout
In stock and ready for shipping

Frequently Bought Together

Recommended for You