Leer my Lees Vlak 2 - Tippie en die Haas

Product Information

Leer my Lees - Tippie en die Haas (Vlak 2: Boek 2)

Leer speel - speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

Leer speel-speel lees saam met Tippie die Olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld! en dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Ouderdom: 5-8
Formaat:  Sagteband Boek
Skrywer: Jose Palmer

Hoekom moet jy vir kinders boeke lees? Want dit wakker hulle verbeelding aan en laat hulle meer van die wereld verstaan.
Dit leer hulle ook om fyn te luister, verbeter hulle taalgebruik en gee hulle n hupstoot op die pad om die geskrewe woord te verstaan.

Dit is lekker om stories met jou kind te deel!

Dit is 'n wonderlike manier om kosbare herinneringe op te bou, en dit kan maklik een van die lekkerste tye van die dag word.

Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!

Sale price
R 25
Regular price
R 60
You save
R 35 (58%)
Tax included and shipping calculated at checkout
In stock and ready for shipping

Frequently Bought Together

Recommended for You