Eerste Leesboeke - Myne,Myne,Myne! sê Die Ystervark

Product Information

Eerste Leesboeke - Leesvlak - Blou

Myne,Myne,Myne! sê Die Ystervark

Eendag kom ’n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie. Ben wil nie meer met ystervark speel nie.

Kleurkodes vir begeleide lees:
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Leesvlak Gids:

  • Pienk  - Graad R
  • Rooi   - Einde Graad R
  • Geel  - Einde Graad R
  • Blou  -  Begin Graad 1
  • Groen  -  Begin Graad 1
  • Oranje   -  Middel Graad 1
  • Turkoois  -  Einde Graad 1
  • Pers  -  Begin Graad 2
  • Goud  -  Middel Graad 2
  • Wit  -  Einde Graad 2


Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!

 

Price
R 99.95
Tax included and shipping calculated at checkout
In stock and ready for shipping

Frequently Bought Together

Recommended for You