Eerste Leesboeke - Hond in 'n Rok

Product Information

Eerste Leesboeke - Leesvlak - Rooi

Hond in 'n Rok

Hond in 'n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard

Kleurkodes vir begeleide lees:
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Leesvlak Gids:

  • Pienk  - Graad R
  • Rooi   - Einde Graad R
  • Geel  - Einde Graad R
  • Blou  -  Begin Graad 1
  • Groen  -  Begin Graad 1
  • Oranje   -  Middel Graad 1
  • Turkoois  -  Einde Graad 1
  • Pers  -  Begin Graad 2
  • Goud  -  Middel Graad 2
  • Wit  -  Einde Graad 2


Shipped the next Working Day!
Delivered to You within 2 to 4 Working Days!

 

Price
R 99.95
Tax included and shipping calculated at checkout
In stock and ready for shipping

Frequently Bought Together

Recommended for You